Loading...
Please wait

Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure, hoof finansiële beamptes, rekenmeesters, ouditeure, prokureurs en korporatiewe adviseurs. Die aanbieder is Professor Pieter van der Zwan, ‘n Suid-Afrikaanse geoktrooieerde rekenmeester, wat die meestersprogram by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit dosseer. Hy het 20 jaar ervaring om maatskappy, hoë netto waarde individue, rekenmeesters, prokureurs en korporatiewe adviseurs te adviseer oor Suid-Afrikaanse belasting en IFRS. In elke episode gesels hy oor ‘n onderwerp of onlangse verwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting insluitend nuwe hofuitsprake, wetswysigings, SARS riglynne en onderwerpe wat gereeld opduik in sy konsultasie praktyk. En elke episode net 10-15 minute lank, net genoeg om te luister in jou koffiebreuk!
No episodes found for this show yet.
Episodes will appear automatically as soon as the RSS feed publishes updates.